Adriaan & Maralize Wedding

Updated: Oct 9, 2018





Woorde kan nie beskryf hoe ongelooflik Adriaan en Maralize se troue was nie, hulle liefde vir mekaar is onbeskryflik groot. Na 13 jaar wat Adriaan vir Maralize gewag het, het hulle die naweek n belofte voor God gemaak om verewig lief aan mekaar beloof.

Baie geluk julle twee, Mag julle n wonderlike pad voorentoe hê. 

Wees altyd so lief vir mekaar. Dankie omdat ons deel kon wees van julle groot daggie. 

Wil ook net dankie sê vir my awesome span, sou dit nie sonder julle kon gedoen het nie. xxxx

Fotograaf: Chantelle Lubbe 

Fotograaf Assistent2: Micheal Stols 





Follow

Contact

Address

  • Grey Facebook Icon
  • Grey Google+ Icon
  • Grey Pinterest Icon
  • Grey Instagram Icon

0829756789

Pretoria, South Africa

©2017 by Wedding Obsession