Devan & Ingrid De Lange

"You have been my best friend, mentor, playmate, confidant, and my greatest challenge. But most importantly, you are the love of my life and you make me happier than I could ever imagine and more loved than I ever thought possible. You have made me a better person, as our love for one another is reflected in the way I live my life. So I am truly blessed to be a part of your life, which as of today becomes our life together.”


Devan & Ingrid se liefde is ongelooflik spesiaal, hulle straal en is pragtig saam. Van baie lank se beplanning en reelings het die mooi dag n werklikheid geword. Hulle het n belofte gemaak aan God en sy gemeente in baie moeilike tyd wat die Covid 19 virus Suid Afrika getref het.... maar nie eers dit kon in hulle pad staan om elke oomblik in teneem en die dag n groot sukses temaak nie.


Dis een troue wat ek nie sal vergeet nie, julle het nie toegelaat dat enige iets julle onder kry nie, en dit wys vir my hoe sterk julle liefde is vir mekaar.


Mag God julle huwelik pad voorentoe seën.


Photographer: Obsession Photography - Chantelle Lubbe

Venue: Rose View Hill venue & chapel Makeup and Hair Artist: Roseserene DJ: AMA Production Rings: Your Diamonds Fine Designer Jewellery (Andrea)





186 views

Follow

  • Grey Facebook Icon
  • Grey Google+ Icon
  • Grey Pinterest Icon
  • Grey Instagram Icon

Contact

Address

Pretoria, South Africa

0829756789

©2017 by Wedding Obsession