Franco & Doraine Kalp's Wedding

Oee, woorde kan nie beskryf watse besonderse mense Franco & Doraine, haar hart is van Goud gemaak met die mooiste persoonlikheid, Franco is n man van staal wat sy Prinses so lief het woorde kan dit nie beskryf nie. Ek beleef soveel liefde elke dag in my lewe en ontmoet soveel mense wat n belofte maak voor God maar ek kan eerlikwaar sê, julle huwelik is onbeskryflik mooi. Mag julle liefde vir mekaar sterkter word. Onthou om altyd op julle knieë tebly en op tekyk. Vetrou julle resi saam God en weet net julle sal baie geseënd wees.

Eks so dankbaar dat ek deel kon wees van julle sprokies dag.


Photographer : Obsession Photography - Chantelle Lubbe Assistant Photographer: Michael Stols Bride & Groom: Franco & Doraine Kalp Wedding Venue: Gabbata Lodge Make up & Hare: Stijl Moreleta Park








0 views

Follow

  • Grey Facebook Icon
  • Grey Google+ Icon
  • Grey Pinterest Icon
  • Grey Instagram Icon

Contact

Address

Pretoria, South Africa

0829756789

©2017 by Wedding Obsession