Gehan Snyder & Denique Snyder

“I love you, not only for what you are, but for what I am when I am with you"



Gehan Snyder & Denique Snyder se groot dag. Julle was regtig besonders mooi op julle sprokies dag. Julle twee saam is ongelooflik, die dag toe julle mekaar ontmoet het , het God reeds geweet dat julle saam behoort.


Julle beplanning was regtig iets ongeloofliks gewees, decor was pragtig en eenvoudig en julle MC Danny Muller well done ... WOW, jy het ontrent die mense laat lag en was ontrent op jou stukke. Lank laas so goeie MC gesien.


Mag julle huwelik geseen word en mag julle n groot inspirasie wees vir baie van die huwelikspaartjies daar buite.


Om deel te kon gewees het van julle groot dag was iets besonders gewees en woorde kan dit nie beskryf hoe trots ek op julle is nie. Van Matriek afskeid fotos tot en met huweliksbevestiging.


Venue: Bell & Blossom Wedding Venue

Photographer: Chantelle Lubbe Obsession Photography


#wedding #bride #love #weddingdress #weddingphotography #weddingday #weddinginspiration #photography #makeup #weddingplanner #fashion #prewedding #bridal #bridetobe #weddingphotographer #weddings #groom #engagement #party #like #instagood #weddingideas #makeupartist #photooftheday #mua #beautiful #instagram #indianwedding #casamento #bhfyp




7 views0 comments

Recent Posts

See All