Gys & Thea Wedding Day

“Being someone’s first love may be great, but to be their last is beyond perfect.”



Gys & Thea se troue was vreeslik spesiaal gewees, hulle het mekaar ontmoet op skool waar hulle albei baie jonk was, na skool het hulle weer in kontak gekom en nooit weer terug gekyk nie. Was so lekker om die dag saam hulle te kon spandeer en as te vang.


Hulle sprokies dag was by Gecko Ridge Wedding Venue, bly maar net n mooi plek en baie potensiaal om fotos teneem.




8 views0 comments

Recent Posts

See All