Hennie & Iszelda Van Der Westhuizen

Niks het in Hennie & Iszelda se pad gestaan om hulle groot dag n perfekte sprokies verhaal temaak nie, hulle dag was onbeskryflik mooi, alles wat uitgele en mooi beplan. Hulle tafels was gedek met pragtige protea blomme. Die kleur van hulle troue was “RoseGold”en pienk.

Hennie & Iszelda het hulle huwelik bevestig voor al hulle vriende en Familie by Die Plaasdam, hulle het n belofte voor God gemaak en trou beloof aan mekaar. Mag julle twee n wonderlike en mooi huwelik hê, Mag God julle seen en die pad saam julle stap.


Wedding Venue: Die Plaas Dam

Photographer: Chantelle - Obsession Photography

@Wedding Obsession Photography

Wedding Dress: Werner Dey

Wedding Suits - Euro Suits Sandton

Make-Up: Michaela Benn

Hare Artist: B-Spoilt Hair Studio (Bianca Nurden)

Flower & Decor: Catharina Carolina

Leather Crossbands: Eden & Co

DJ - Warren Pelser



I take you as you are, loving who you are now and who you are yet to become. I promise to listen to you and learn from you, to support you and accept your support. I will celebrate your triumphs and mourn your losses as though they were my own. I will love you and have faith in your love for me, through all our years and all that life may bring us.





0 views

Follow

  • Grey Facebook Icon
  • Grey Google+ Icon
  • Grey Pinterest Icon
  • Grey Instagram Icon

Contact

Address

Pretoria, South Africa

0829756789

©2017 by Wedding Obsession