Johan & Bianca Kotze

💗💍😍 Hier staan Johan Kotze & Bianca Louw langs mekaar veraltyd, 16de Maart 2019 het hulle man en vrou geword, vandag het hulle n belofte voor God en sy gemeente gemaak om mekaar lief tehë.

My hart spring uit my bors, ek beleef soveel liefde en soveel geluk in hierdie twee mens. Jou oë is vol trane die oomblik toe jy Bianca sien afstap in die kerk. Daai oomblik waar hulle mekaar gesien het was onbeskryflik mooi. Mag julle n wonderlike toekoms saam bou.

Ons is baie dankbaar dat ek en my span deel kon gewees het van julle ongelooflike mooi sprokies dag.


Dankie weereens aan Roche Bernard & Deon Van Wyk waar julle soveel moeite gedoen om die dag saam my moontlik tekan maak saam my bruidspaar.

Venue: De Hoek Country Lodge Photographer: Chantelle Lubbe Chantelle Lubbe Wedding Obsession Photography Obsession Photography Assistant: Roche Bernard Dress: Bride & Co





20 views

Follow

  • Grey Facebook Icon
  • Grey Google+ Icon
  • Grey Pinterest Icon
  • Grey Instagram Icon

Contact

Address

Pretoria, South Africa

0829756789

©2017 by Wedding Obsession