Follow

  • Grey Facebook Icon
  • Grey Google+ Icon
  • Grey Pinterest Icon
  • Grey Instagram Icon

Contact

Address

Pretoria, South Africa

0829756789

©2017 by Wedding Obsession

MAGNIS TRUCKS PROTEAFEES 2019


Vreeslik opgewonde om deel tekan wees van hierdie ongelooflike Fees, dit vind plaas die 26 - 28 April by die Rhino Park, bespreek julle kaartjies vandag nog.

Daar gaan soveel pret wees en natuurlik ons amazing sangers soos Bobby Van Jaarsveld Theuns Jordaan Arno Jordaan Dirk vd Westhuizen Lianie MayPieter Smith II II Lee Scott Jakkie Louw Vier Du Preez Van Heerden Elizma Theron en nog vele meer.

Bespreek julle kaartjies by https://proteafees.com

Hoop om almal daar tesien Obsession Photography Protea Cynaroides Magnis Proteafees 2019 Chantelle Lubbe Chantelle Lubbe Magnis UD Trucks Samrand Magnis Trucks Bloemfontein Magnis Trucks Zululand UD Trucks Southern Africa UD Trucks Magnis Pretoria East UD Trucks Magnis Bloem UD Trucks Magnis Pretoria East Magnis UD Trucks Samrand





Die Grootste versameling Protea's & Protea plante op een feesterrein!! meer as 40 000 protea's op uitstalling. Hope Veilige parkering met gemaklike toegang tot ons feesterrein.

Meer as 5 hekke vir toegang. Bespreek jou kaartjie aanlyn by www,webtickets.co.za of koop dit by enige Pick A Pay.

Kom luister na SA se TOP Afrikaanse kunstenaars en sit gemaklik agteroor in ons 1000 sitplek biertuin of stap deur ons 300 uitstallers.

Vir die manne kom geniet al die motor uitstallers op die terrein, ry saam met kundiges op ons 4x4 baan, of in die angswekkende Nissan GT-R!!

Volwassenes R 70 pp Kinders > 6jr R 30 pp Pensionaresse R 50pp MX Legends R515 Donkerhoek Pretoria 26/4/2019 - 28/4/2019

www.proteafees.com vir meer inligting.



63 views