Quintin & Alisha Veldman

When I found my soul mate, it was through love at first sight. After all these years.



Quintin & Alisha woorde kan verseker nie beskryf watse ongelooflike twee mense julle is nie. Van dag een af het ons lekker gelag en n verhoding gehou wat gelei het na vriendskap.


Die dag van julle troue was alles perfek en sprokies mooi. Was natuurlik in trane met julle ongelooflike geskenk en liefde vir mekaar. Ek dank Jesus dat ek geseend is met n telent om mense soos julle te kan ontmoet.


My wens aan julle is om mekaar altyd lief tehê, altyd eerste testel, almal sagmoedig wees en mekaar opbou. Mag julle pad mooi wees en net vol liefde, en baie kindertjies.


Julle sprokies verhaal het begin by n raam wat hy moes hang, handman het sy taak geslaag. Quintin jou hart is so mooi en opreg teenoor Alisha en julle is n baie groot inspirasie vir baie mense daar buite.


Tannie Ronel van Bell Amour Venue, dankie vir Tannie se ongelooflike hart en diens. Ek sal altyd Bell Amour kies vir fotos.


Bruid & Bruidegom : Quintin & Alisha Veldman

Fotograaf: Chantelle Lubbe - Obsession Photography

Venue: Bell Amour Wedding Venue



114 views

Follow

  • Grey Facebook Icon
  • Grey Google+ Icon
  • Grey Pinterest Icon
  • Grey Instagram Icon

Contact

Address

Pretoria, South Africa

0829756789

©2017 by Wedding Obsession